ChevsLife

Lifestyle & Parenting Blog

Willem Hendrik ‘Bees’ Marais

Willem Hendrik ‘Bees’ MaraisBees_Marais
Vêr bo het jy gevlieg sonder vrees
Agter donker wolke
Van dam tot vlam

Jou helikopter ons wag
Soos die vlamme ons tuister van dag tot nag
Kyk ons op soos jy doer bo vlieg
Jy dans met vuur
Ons held van die hemel gestuur11007740_798996270183716_1944122935835201264_n

Geskok en gebroke
Met die onverwagte nuus
Ons held se vlerke geknip
Ruk deur ons hart soos ons trane snuk
Willem Hendrik ‘Bees’ Marais, verewig vlieg jy nou
In ons harte van vêr

Willem Hendrik ‘Bees’ Marais…
Jou familie, vriende en kollegas hou ons in ons gedagte
Almal in gebede vir hul geliefde se vreugde
Willem Hendrik ‘Bees’ Marais…

Advertisements

4 comments on “Willem Hendrik ‘Bees’ Marais

  1. catjuggles
    March 9, 2015

    Dis so tragies – hy is ‘n ware held

    Like

  2. Hy was my vriendin se Oom, ek sal hier die vir haar aanstuur, dankie vir die mooi woorde!

    Like

  3. chevslife
    March 9, 2015

    Sal dit baie waardeur as jy dit vir jou vriendin kan aanstuur Elsabe. Dankie.

    Like

  4. arcounselling
    March 9, 2015

    Hi Chevonne, so mooi, hy het my lewe ook geraak. Ook op blog geskryf daaroor.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on March 9, 2015 by in Ferocious Fire 2015, Poetry and tagged , , , .
%d bloggers like this: