ChevsLife

Lifestyle & Parenting Blog

Die Vreemdeling | Tandem Blog

Jou oë, soos donderweer, ruk my hart
Verdriet, verlore, sit jy plat
In die verte glimmer ‘n siniese lag
Soos ek jou onthou deur die dag

Kaalvoet, verwaarloos en haweloos
Jou siel geuis en jou hart gekluis
Jou kleine vuur geblus
Geloof en hoop, plat gedruk

Vreemdeling
Jy rokkel my hartsnare
Jou oë weerkaats my eie kwesbaarheid
Jy is ek, en ek is jy . . .
Dieselfde bloed vloei deur ons are

Vreemdeling,
Jy is ek, en ek is jy . . .

 

“Die Vreemdeling”, is die week se tandem blog titel. 3 Bloggers, 1 titel – gepubliseer op dieselfde dag en tyd. Lees my mede Bloggers se interpretasie van Die Vreemdeling by die skakkels wat volg. Jul kommentaar is welkom.

Celeste: Surviving Jonkersville

Shelley: The Deal Is

 

 

Advertisements

4 comments on “Die Vreemdeling | Tandem Blog

  1. Surviving Jonkersville
    February 11, 2016

    My hartsnare is behoorlik gerokkel. “Ek is jy…” Ek identifiseer heeltemal hiermee en dit gee my soveel hoop. Om dit te lees gee ‘n ander perspektief as om net te voel.

    Jy is awesome!

    Like

    • ChevsLife
      February 11, 2016

      Ek kan nie glo dat ons almal in dieselfde lyn geskryf het nie. Dit is nou asemrowend, alhoewel ons elkeen met “Die Vreemdeling” kan identifiseer. Baie drukkies vir jou my vriendin!!

      Liked by 1 person

  2. the_deal_is
    February 11, 2016

    Jislaaik, maar jy’t behoorlik goosies gegee met hierdie skrywe, Chevone! Ek sal dit oor en oor se – jy is blêrrie goed!!! Well done, ladies. I think we have just proven to ourselves that we can do so much more. Julle is ongelooflik talentvol en ek lief julle 🙂

    Like

    • ChevsLife
      February 11, 2016

      Baie dankie my kreatiewe maatjie! Dis vreeslik lekker om weer saam met julle te tandem blog!! Liefies julle albei 🙂

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on February 11, 2016 by in Tandem Blog.
%d bloggers like this: